AF EN

Pretoria Regruk

Die VF Plus se boodskap vir Pretoria in die aanloop tot die verkiesing: 12 weke, 12 temas, een plan om die hoofstad reg te ruk.

Kyk elke week se video op ons Facebook-blad, kom dan terug hierheen, stem in die peiling en laat jou stem hoor.
▶
Week 1

Dit is ons tyd dat ons belastinggeld in ons wyk bestee word.

Kyk & stem
▶
Week 2

Dit is ons tyd om BEE en buitensporige pryse te stop.

Kyk & stem
▶
Week 3

Dit is ons tyd vir minder base en meer vakmanne op grondvlak.

Kyk & stem
▶
Week 4

Dit is ons tyd dat getroue betalers beter waarde vir geld kry.

Kyk & stem
▶
Week 5

Dit is ons tyd om rompslomp te sny en besighede te laat groei.

Kyk & stem
Week 6
Week 6 (20-26 Jul)

Dit is ons tyd vir krag- en water-selfstandigheid.

Kom binnekort
Week 7
Week 7 (27 Jul-2 Aug)

Dit is ons tyd om ons bates met gevorderde tegnologie te beskerm.

Kom binnekort
Week 8
Week 8 (3-9 Aug)

Dit is ons tyd om oorlog teen slaggate te verklaar.

Kom binnekort
Week 9
Week 9 (10-16 Aug)

Dit is ons tyd om eie vaardighede te skep met vakleerlingskappe.

Kom binnekort
Week 10
Week 10 (17-23 Aug)

Dit is ons tyd om 'n beter sakeklimaat te skep - die stad is nie 'n werkagentskap nie.

Kom binnekort
Week 11
Week 11 (24-30 Aug)

Dit is ons tyd dat Pretoria 'n wêreldklas sentrum vir innovasie en landbou word.

Kom binnekort
Week 12
Week 12 (31 Aug-6 Sep)

Dit is ons tyd vir ware gemeenskapselfbestuur daar waar ons woon.

Kom binnekort