▶ Kyk die video op Facebook
Kyk die video, kom dan terug hierheen om jou stem te laat hoor.
🎥Week 2 van die VF Plus-koukus in die Tshwane-metro se regrukplan. Dit is ons tyd om Swart Ekonomiese Bemagtiging en buitensporige pryse te stop.
Ons wil van jou hoor: Wat is jou standpunt oor tenders in die metro? Behoort dit op meriete toegeken te word?
Volg die skakel om aan die peiling deel te neem.
Neem deel
Vul die vorm in om jou mening te deel. Een keer - daarna onthou ons jou op hierdie toestel vir elke week.