▶ Kyk die video op Facebook
Kyk die video, kom dan terug hierheen om jou stem te laat hoor.
🎥Week 3 van die VF Plus-koukus in die Tshwane-metro se regrukplan. Dit is ons tyd vir minder base en meer vakmanne op grondvlak.
Ons wil van jou hoor: Is daar volgens jou te veel base en nie genoeg werkers in die stad nie?
Neem deel
Vul die vorm in om jou mening te deel. Een keer - daarna onthou ons jou op hierdie toestel vir elke week.