▶ Kyk die video op Facebook
Kyk die video, kom dan terug hierheen om jou stem te laat hoor.
🎥Die VF Plus-koukus in die Tshwane-metro stel sy regrukplan vir Pretoria bekend. Ons sal oor die volgende paar weke elke week 'n video beskikbaar stel waar temas bespreek word wat jou as inwoner raak.Volg die skakel om aan die peiling deel te neem.
Neem deel
Vul die vorm in om jou mening te deel. Een keer - daarna onthou ons jou op hierdie toestel vir elke week.